Kohautia amatymbica is 'n eenjarige plant wat deel is van die Rubiaceae familie. Die spesie is inheems aan Eswatini, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in die Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Oos-Kaap en die Vrystaat-provinsies voor.

In die Vernon Crookes natuurreservaat in KwaZulu-Natal word neste van die kortstertkoester aangetref op plekke met kort grasland wat deur Kohautia amatymbiea gedomineer word.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online Verwysings

amatymbica Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe