Die dwergboesmankersie (Sarcocaulon multifidum) is 'n vetplant en bossie wat deel is van die Geraniaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die spesie in die Richtersveld in die Noord-Kaap voor. Veral by Sendelingsdrif en Koeskop word dit deur oorbeweiding en mynbou-aktiwiteite bedreig.
Bronne Sanbi Plants of the World Online
multifidum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika