Gebeure Geboortes Masedonië Koning Filip van Masedonië gee vir sy veertienjarige seun Alexander 'n nuwe leraar, Aristoteles. Filip van Masedonië dwing Arybbas in ballingskap.
Rome Deur die plebescita van Genucius word die konsulskap opnuut vir die hoërklasse van die Plebejeërs oopgestel. China Slag van Ma Ling -Sun Pin gebruik massaal die kruisboog vanuit 'n hinderlaag.
Sterftes
Verwysings
-92