duimnael Wonder Woman is 'n superheldin geskep deur die Amerikaanse sielkundige en skrywer William Moulton Marston (skuilnaam: Charles Moulton), en kunstenaar Harry G. Peter in 1941 vir DC Comics. Marston se vrou, Elizabeth, en hulle lewensmaat, Olive Byrne, word gekrediteer as sy inspirasie vir die karakter se voorkoms.

Verwysings

Kategorie:DC Comics