250px|links|thumb|'n Kaart van die nekropolis.

Die Thebaanse Dodeakker of Thebaanse Nekropolis is aan die westeroewer van die Nylrivier in Egipte geleë, oorkant Thebe (nou Luxor). Dit is vir rituele begrafnisse gebruik tydens 'n groot deel van die farao's se bewindstydperk (veral die Nuwe Ryk).

Die bekendste dele van die nekropolis is die Vallei van die Konings en Vallei van die Koninginne, wat vir koninklikes gebruik is. Daar is egter ook die Grafkelders van die Adellikes en baie ander grafte van amptenare en bekende mense van die antieke stad.

Verwysings

Skakels