Kalomel is 'n mineraal met die algemene formule . Dit is 'n belangrike kwikerts. en word in sedimentêre rotse, saam met kinnabar gevind waarvan kalomel 'n alterasieproduk is. Dit kan ook saam met droppeltjies kwik aangetref word.
Kristalstruktuur Kalomel kristalliseer in 'n liggaamsgesentreerde tetragonale struktuur wat die argetipe van die D3-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die struktuur is molekulêr en dit bestaan uit lineêre Cl-Hg-Hg-Cl-molekules.
Verwysings