duimnael|Huidige samestelling van die Huis van Verteenwoordigers. duimnael|Huis van Verteenwoordigers kamer Die Amerikaanse Huis van Veerteenwoordigers (Engels: United States House of Representatives) is die laerhuis van die Amerikaanse Kongres. Dit bestaan uit 435 lede wat vir termyne van twee-jaar verkies word. In die huidige 118de Amerikaanse Kongres het Republikeine 'n meerderheid in die Huis van Verteenwoordigers. 'n Totaal van 221 verteenwoordigers is Republikeine, terwyl 212 verteenwoordigers Demokrate is; twee setels is vakant.

Verwysings

Kategorie:Regering van die Verenigde State van Amerika