duimnael|Huidige samestelling van die Amerikaanse Senaat (118de Kongres, 2023–2025) Die Amerikaanse Senaat (Engels: United States Senate) is die hoërhuis van die Amerikaanse Kongres. Dit bestaan uit 100 senators wat elk 'n ses-jaar termyn dien. In die 118de Kongres beheer Demokrate (48 senators) die Senaat danksy drie onafhanklike senators wat saam met hulle koukus; 49 senators is Republikeine.

Verwysings

Kategorie:Regering van die Verenigde State van Amerika