KV61 is 'n ongebruikte grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is in Januarie 1910 deur Harold Jones ontdek en uitgrawings is gedoen namens die Amerikaanse miljoenêr-sakeman Theodore M. Davis. Dit bestaan uit 'n kamer aan die onderkant van 'n skag. Dit was blykbaar onversier en ongebruik. Daarom is die persoon vir wie dit bedoel was nie bekend nie.

Verwysings

Skakels Theban Mapping Project: KV61

Kategorie:Vallei van die Konings