Conophytum wettsteinii is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap in die Richtersveld voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 3 006 km² en daar is meer as 25 subpopulasies bekend, tog het sy getalle begin daal weens diefstal deur onwettige plantversamelaars; die grootste vraag vir Conophytum spesies is vanaf Asië.

Infraspesies Die spesie het drie infraspesies: Conophytum wettsteinii subsp. fragile (Tischer) S.A.Hammer Conophytum wettsteinii subsp. ruschii (Schwantes) S.A.Hammer Conophytum wettsteinii subsp. wettsteinii

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

wettsteinii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika