Conophytum violaciflorum is 'n sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom naby Springbok in Namakwaland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 km² en daar is 3 tot 5 subpopulasies. Die spesie word deur ontwikkeling in Springbok bedreig.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
violaciflorum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika