Sanderiet is 'n evaporitiese mineraal met formule .2. Dis een van die hidrate van magnesiumsulfaat en is waarskynlik 'n metastabiele fase, maar dit word in Wathlingen naby Celle in Duitsland in die potasmyn aangetref.
Kristalstruktuur Sanderiet kristalliseer in 'n ortorombiese kristalstruktuur. Die sulfaatione is tetraëdries en die magnesiumione word omring deur vier sulfaatsuurstofatome en twee van water. Die Mg-O-afstande verskil effens: 208 pm en 211 pm. Die verwronge -oktaëders deel hoeke.
Verwysings