Heksahidriet is 'n mineraal wat veral uit 'n heksahidraat van magnesiumsulfaat bestaan.
Daar word geen duidelike kristalle waargeneem nie. Dit bestaan dikwels uit ietwat growwe of soms delikate veselagtige strukture en dit kom in rots voor wat chemiese verandering ondergaan het.
Kristalstruktuur Heksahidriet kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat isomorfies is met .6 s'n. Die struktuur bestaan uit oktaëdriese -katione en tetraëdriese -anione. Katione en anione word deur 'n netwerk van waterstofbindings verbind. Van die 12 waterstofbindings word elf deur die anione aanvaar en een deur 'n suurstofatoom van 'n watermolekule.
Verwysings