Baranofka (Russies: Барановка) is 'n klein Kasakse dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Baibek Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Baranofka 37 inwoners gehad, van wie almal etniese Kasakke was.
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast