Delosperma mahonii is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan Botswana, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe. Die spesie is redelik onbekend en het baie habitat afgestaan in Gauteng.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe mahonii