Wisjnjowi (Russies: Вишнёвый) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Achtoeba Plaaslike Munisipaliteit wat nog vier nedersettings insluit, en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "kersie".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Wisjnjowi 437 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kasakke 326 74,6% Russe 62 14,2% Nogais 13 3% Tartare 6 1,4% Moldawiërs 4 0,9% Belarusse 3 0,7% Oesbeke 3 0,7% Totaal 437 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast