duimnael|links|Air Austral gebruik die Boeing 737-300 vir direkte vlugte na Indië duimnael|links|Air Austral Boeing 787-8

Air Austral is 'n Franse lugredery gebaseer op die Roland Garros-lughawe in Réunion. Dit bedryf geskeduleerde dienste vanaf Réunion na metropolitaanse Frankryk, Suid-Afrika, Thailand, Indië en 'n aantal bestemmings in die Indiese Oseaan. Die maatskappy het nege vliegtuie in sy vloot en ongeveer 900 personeel in diens.

Verwysings

Kategorie:Lugrederye