Delosperma nubigenum is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is inheems aan die Vrystaat en Lesotho.

Galery

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Suid-Afrika nubigenum