Delosperma zeederbergii is 'n meerjarige sukkulent wat deel is van die Aizoaceae (vygie)-familie. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom by Lydenburg voor. Die plant is in 1934 laas gesien en word deur Plants of the World as uitgestorwe beskou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika zeederbergii