Kaliumchloraat is 'n sout van kaliumhidroksied en chloorsuur met formule
Dit is 'n sterke oksideermiddel wat met brandbare stowwe soos swawel or suiker plofbare mengsels oplewer. Die kop van 'n vuurhoutjie bevat kaliumchloraat.
Kristalstruktuur Die stof kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die G0-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die chloraatgroep het 'n effens trigonaalpiramidale vorm.
Chemiese eienskappe Die stof ontbind onder verhitting en stel suurstof vry. Mangaandioksied kataliseer hierdie reaksie:
Met soutsuur kan dit chloor vrystel:
Hierdie reaksie produseer egter ook
Kaliumchloraat word gevorm as chloorgas deur 'n warme oplossing van kaliumhidroksied gelei word:
Verwysings
Kategorie:Verbindings van kalium