Olja (Russies: Оля) is 'n dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel van die gelyknamige Olja Plaaslike Munisipaliteit wat nog twee nedersettings, Basta en Lesnoje, insluit. Dit lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta naby die Kaspiese See en is 'n groot hawe. Die dorpie se naam is van Kalmikiese oorsprong.

Demografie Volgens Sensus 2010 het Olja 1 516 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Russe 1 305 86,1% Kasakke 76 5% Georgiërs 22 1,5% Lesgiërs 18 1,2% Azerbeidjanners 13 0,9% Tadjiks 13 0,9% Kalmikiërs 11 0,7% Oekraïners 9 0,6% Armene 8 0,5% Tartare 8 0,5% Aware 7 0,5% Oesbeke 6 0,4% Bulgare 4 0,3% Koemikke 4 0,3% Belarusse 3 0,2% Nogais 3 0,2% Onbekend 6 0,4% Totaal 1 516 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast