Die rooitrewwa (Satyrium carneum) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van die Kaapse Skiereiland tot by Sedgefield voor. Die spesie het 'n voorkomsgebied van 20 885 km².
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika carneum