Elwg (Russies en Kalmikies: Элвг) is 'n dorpie in Jasjkoel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Elwg Plaaslike Munisipaliteit en lê 48 kilometer oos van die republiek se hoofstad, Elista.

Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "oorvloedig".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Elwg 280 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 215 76,8% Russe 30 10,7% Dargine 14 5% Kirgisiërs 8 2,9% Kasakke 5 1,8% Chinese 4 1,4% Erzjas en Moksjas 4 1,4% Totaal 280 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië