Niitsian (Russies: Ниицян, Kalmikies: Ниицән) is 'n klein dorpie in Jasjkoel-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Tsjilgir Plaaslike Munisipaliteit en lê 71 kilometer noordoos van die republiek se hoofstad, Elista.

Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "unie".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Niitsian 84 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Tsjetsjniërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2010Persentasie Kalmikiërs 41 48,8% Tsjetsjniërs 25 29,8% Russe 11 13,1% Oekraïners 4 4,8% Dargine 3 3,6% Totaal 84 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië