Die dwergheuningwyser (Indicator pumilio) is 'n voëlspesie in die familie Indicatoridae. Dit is endemies aan bergwoude in die Albertynse rif, waar dit bedreig word deur habitatverlies. Net soos ander heuningwysers, is hierdie spesie 'n broeiparasiet.

Verwysings

Kategorie:IUBN Rooilys veilige spesies Kategorie:Heuningwysers