Die minste heuningwyser (Indicator exilis) is 'n voëlspesie in die familie Indicatoridae. Dit word aangetref in Afrika suid van die Sahara van Guinee-Bissau tot Suid-Soedan en suidwaarts na Angola en Zambië. Die voël is net soos ander heuningwysers 'n broeiparasiet.
Verwysings
Kategorie:Heuningwysers Kategorie:IUBN Rooilys veilige spesies