Wostok (Russies: Восток) is 'n dorpie in Jenotajefka-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Wostok Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê op die regteroewer van die klein Jenotajefkarivier 23 kilometer suidoos van die rajon se setel. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "oos".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Wostok 1 274 inwoners gehad. Etniese Kasakke en Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.

Etniese groepeSensus 2002Persentasie Kasakke 478 37,5% Russe 354 27,8% Kalmikiërs 173 13,6% Tsjetsjniërs 171 13,4% Koreane 41 3,2% Roetoele 21 1,6% Dargine 16 1,3% Azerbeidjanners 3 0,2% Tartare 3 0,2% Tsjoewasjiërs 3 0,2% Totaal 1 274 100%

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast