Jasin-Sokan (Russies: Ясын-Сокан) is 'n dorpie in Krasnojarski-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit behoort tot die Dzjanai Plaaslike Munisipaliteit en lê op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta.
Saam met Lapas en Rastopoelofka is Jasin-Sokan een van net drie nedersettings van die Karagasjiërs, 'n subgroep van die Nogais. Die dorpie se naam kom van die woord vir "weerlig" in Nogai.
Demografie Volgens Sensus 2010 het Jasin-Sokan 550 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.
Etniese groepeSensus 2010Persentasie Nogais 405 73,6% Tartare 29 5,3% Kasakke 21 3,8% Onbekend 95 17,3% Totaal 550 100%
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Astrachan-oblast