Tsjarlakta (Russies: Чарлакта) is 'n klein dorpie in Oktjabr-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Tsagan-Noer Plaaslike Munisipaliteit wat nog drie nedersettings, Boschatsji, Lidzjin Choedoek en Tsagan-Noer, insluit. Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "solder".

Demografie Volgens Sensus 2010 het Tsjarlakta 49 inwoners gehad, van wie almal etniese Kalmikiërs was.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Kalmikië