Amerikaanse presidentsverkiesing 2008 4 November 2008 124px 124px Kandidaat Barack Obama John McCainPartyDemokratiese PartyRepublikeinse Party Deelstaat Illinois Arizona Adjunkpresidents-kandidaat Joe Biden Sarah Palin Kieskollegestemme 365 173 Deelstate 28 + D.C. 22 Stemme 69 456 897 59 934 814 Persentasie 52,9% 45,7% 300px Kaart van die presidensiële verkiesing se uitslae volgens deelstate.

duimnael|links|Aantal stemme per staat. Die wenner moet 270 van die 538 stemme verower. duimnael|links|Kaart van die presidensiële verkiesing se uitslae volgens counties Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2008 (Engels: United States presidential election, 2008) is op 4 November 2008 gehou om te bepaal wie George W. Bush as die 44ste President van die Verenigde State van Amerika sal opvolg. Volgens Amendement XXII van die Grondwet van die Verenigde State kon Bush nie vir 'n derde termyn verkies word nie. Barack Obama van die Demokratiese Party verslaan die Republikeinse John McCain in die verkiesing en word so dié land se eerste Afro-Amerikaanse president. Hy is op 20 Januarie 2009 in die amp beëdig.

Die verdeling van stemme tussen die deelstate was dieselfde as tydens die presidentsverkiesing van 2004 en is gebaseer op die sensus van 2000.

Die presidentsverkiesing is op dieselfde dag gehou as die parlementsverkiesing vir die Huis van Verteenwoordigers en die Senaat. In 11 deelstate het daar ook goewerneursverkiesings plaasvind.

Kandidate Die twee kandidate was:

Sien ook Amerikaanse presidentsverkiesing 2012 Amerikaanse presidentsverkiesing 2016

Eksterne skakels

Onlangse meningspeilings vir die presidensiële verkiesing

Kategorie:Verkiesings in die Verenigde State van Amerika