Joodse Papiaments is 'n bedreigde etnolek van die kreoolse taal Papiaments wat deur die Sefardiese Jode van die Karibiese eiland Curaçao gepraat is. Dit is waarskynlik die enigste Joodse diasporataal wat ook 'n kreooltaal is.

Die Sefardiese etnolek en die algemene taal van die eiland se nie-Joodse bevolking is wedersyds verstaanbaar, maar daar is stilistiese en leksikale verskille, insluitend baie leenworde uit Hebreeus en Aramees.

Voorbeelde Joodse PapiamentsAlgemene PapiamentsBetekenisaforaafóbuitearepitarepa'n soort pannekoekbañubañobadbisñetu bisañetuagterkleinseunbizjitábishitáom te besoekbizjitabishitabesoekdesparesédisparséom te verdwyndignitariodignatariohoogwaardigheidsbekleërdi repentedi ripientoskielikfesteháselebráom te vierfestehoselebrashonvieringfopávupáwandaadfora (djesei)fuera (djesei)behalwe ditgozagosaom te genietkaminakamindapadkustakostaom te koslansolaken, lakerlakenmata di rozamata di rosaroosbos

Verwysings

Kategorie:Curaçao Kategorie:Joodse tale Kategorie:Portugeesgebaseerde pidgin- of kreooltale Kategorie:Tale van Nederland