Nemesia micrantha is 'n eenjarige plant wat deel is van die Scrophulariaceae familie. Die enigste spesie is gevind by Houtbaai in 1897. Die plek waar die spesie gevind is, is sedertdien ontwikkel en die spesie word dus as uitgestorwe beskou. Die spesie is deel van die fynbos.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Biodiversityadvisor

micrantha Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika