Sion (; ; ; Latyn: Sedunum) is 'n Switserse dorp, 'n munisipaliteit en die hoofstad van die kanton Valais en van die distrik Sion. In Desember 2020 het dit 'n bevolking van 34 978 gehad.

Op 17 Januarie 1968 het die voormalige Bramois-munisipaliteit saamgesmelt in die munisipaliteit Sion.Nomenklaturen – Amtliches Gemeindeverzeichnis der Schweiz besoek 9 Februarie 2023 Op 1 Januarie 2013 het die voormalige munisipaliteit Salins saamgesmelt in die munisipaliteit Sion, en op 1 Januarie 2017 het Les Agettes dieselfde gedoen. duimnael| Nekropolis by Le Petit-Chasseur duimnael| Menhir by Le Petit-Chasseur

Verwysings

Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Nedersettings in Switserland