duimnael|links|Die Sydney Harbour Bridge met die Sydney Opera House in die agtergrond. Port Jackson is 'n natuurlike hawe wat aan die ooskus van Australië by Sydney geleë is. Die hawe is ook bekend as plek waar vir bekende "Sydney Opera House" en die "Sydney Harbour Bridge" gesetel is.
Eksterne skakels
Kategorie:Baaie van Australië Kategorie:Seë van Oseanië Kategorie:Seë van die Stille Oseaan Kategorie:Sydney