Namaquanthus vanheerdei is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan die Noord-Kaap en kom naby Port Nolloth voor. Daar is twee subspesies wat bedreig word deur oorbeweiding, vertrapping en mynbou aktiwiteite. Dit is die enigste spesie in die genus, dit is dus 'n monotipiese takson.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika