Mesembryanthemum expansum is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Malmesbury tot by Clanwilliam voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2200 km² en daar is minder as tien subpopulasies wat habitat afstaan aan die verbouing van rooibostee. Die plant is deel van die vygieveld en fynbos-biome.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
expansum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika