Die Soutvygie (Mesembryanthemum varians) is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom in die Wes-Kaap tussen Worcester en Robertson voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 500 km² en daar is ongeveer tien subpopulasies wat deur ontwikkeling en die aanlê van wingerde bedreig word.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

varians Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika