Mesembryanthemum suffruticosum is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2300 km² en daar is minder as 200 plante oor in twee aparte subpopulasies, die een is naby Riebeek-Kasteel en due ander is van Moorreesburg tot by Nardouwskloofpas. Die subpopulasie by Riebeek-Kasteel staan habitat af aan wingerde wat aangelê word. Die ander subpopulasie by Nardouwskloofpas staan habitat af aan rooibostee verbouing.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

suffruticosum Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika