Mesembryanthemum pellitum is 'n vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom. Die plant het 'n voorkomsgebied van 10 691 km². Dit kom in die suide van Namibië voor, in Suid-Afrika in die Richtersveld en in Namakwaland - so ver suid as Hondeklipbaai.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

pellitum Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika