Gebeure In Rome word 'n maand na Julius Caesar vernoem. Marcus Antonius neem die mag in Rome oor Caecilius Bassus, 'n volgeling van Pompeius verower die stad Apamea aan die Orontes.The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, , Harvard University Press, 1993, , Die stad Korinthe wat in 146 v.C. verwoes is en sedertdien verlate gebly het, word opnuut gekoloniseer.
Geboortes
Sterftes Sluipmoord op Julius Caesar (58) (* 100 v.C.). Ptolemeus XIV Theos Philopator II, vermoor deur sy suster Cleopatra VII.
Verwysings