'n Revolusionêr is 'n persoon wat óf deelneem aan óf 'n rewolusie voorstaan."ARD Die term revolusionêr kan ook gebruik word as 'n byvoeglike naamwoord, om te verwys na iets wat 'n groot, skielike impak op die samelewing of op een of ander aspek van menslike strewe het.

Verwysings

Eksterne skakels Castro: Revolutionary as Celebrity – slideshow deur LIFE tydskrif

Kategorie:Politieke ideologieë