Rowwe Diamante is 'n Afrikaanse rolprent van 2015. Die draaiboek is geskryf deur David Louw en die film is geregisseer deur Willie Olwage.
Die storie speel fokus op leerline van die fiktiewe skool, die Hoërskool die Anker. 'n Paar opstandige tieners van verskillende rasse en kulture word na ’n kamp gestuur wat jongmense help om hierdie kwessies op te los. Langs die pad leer hulle om mekaar te aanvaar en vind ook geloof.
Rolverdeling + Rolverdeling Akteur Rol Eden Classens Wouter Thabiso Tshabalala Themba Francois Viljoen Dwayn Carien Botha Theresa Ashmund Martin Tebogo
Bronne https://www.imdb.com/title/tt7921198/ (Die Internet-rolprentdatabasis)
Kategorie:Afrikaanse rolprente Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprente