Dialium orientale is 'n boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie is inheems aan Kenia, Somalië en Tanzanië. Die vrugte van hierdie boom is 'n gewilde peuselhappie in Kenia bekend as pepeta. Dit word bedreig deur habitatverlies.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Plants of the World Online
Verwysings
Kategorie:Dialium Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Tanzanië