Turraea streyi is 'n struik wat deel is van die Meliaceae familie. Die plant was endemies aan die KwaZulu-Natal en het by St Michael's-on-Sea voorgekom en word as uitgestorwe beskou.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Turraea Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika