Die klipessenhout (Ekebergia pterophylla) is 'n boom wat deel is van die Meliaceae familie. Die plant is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika waar dit in die KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Oos-Kaap en die Wes-Kaap voorkom.

Die boom se FSA-nommer is 299.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Ekebergia Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika