duimnael|regs|Mense van Andriesvale in 2015 Andriesvale is 'n nedersetting, ongeveer 200 km noord van Upington. Die R31-provinsiale pad en die R360-streekroete gaan deur Andriesvale. Net oos van Andriesvale is Askham, en na die noorde in Botswana, is Bokspits.
Kategorie:Nedersettings in die Noord-Kaap