Deinbollia oblongifolia is 'n struik of klein boompie in die Sapindaceae familie. Dit kom voor in kusplantegroei vanaf die Oos-Kaap van Suid-Afrika, deur KwaZulu-Natal tot suidelike Mosambiek en Eswatini. Dit is vernoem na Peter Vogelius Deinboll (1783–1876), 'n Deense botanis en plant versamelaar.
Die boom se FSA-nommer is 430.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Verwysings
Kategorie:Deinbollia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Eswatini