duimnael|300px|regs|Morgenrit langs het strand (1876) deur Anton Mauve Die Haagse Skool () is 'n groep van kunstenaars wat tussen 1860 en 1890 in Den Haag gewoon en gewerk het. Hulle werk is sterk beïnvloed deur die realisme skilders van die Franse Barbizon-skool. Die skilders van die Haagse skool het oor die algemeen van relatief somber kleure gebruik gemaak, en daarom word die Haagse Skool soms die Grys Skool genoem.
Eksterne skakels
The Hague School and young Van Gogh.