Die Limpopokoorsbessie (Croton madandensis) is 'n struik wat deel is van die Euphorbiaceae familie. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal, Mosambiek en Zimbabwe.

Die boom se FSA-nommer is 328.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Croton Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe