Die Maputalandkoorsbessie (Croton steenkampianus) is 'n struik of boom wat deel is van die Euphorbiaceae familie. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Mosambiek en Tanzanië.
Die boom se FSA-nommer is 329.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Croton Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië